Bodil Kjer

Bodil Kjer
Geboorte (1917-09-02)2 September 1917
Sterfte 1 Februarie 2003 (op 85)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bodil Kjer (2 September 1917 – 1 Februarie 2003) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Soldaten og Jenny (1947), Mød mig paa Cassiopeia (1951), Cop (1976), en Babette's Feast (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy